Skinnidip

Dit was prysuitdeling die hele dorp was daar
Kobus het soos altyd weer die beste gevaar
Toe hy opstap met sy rugby prestasie
Hoor hy konfidentiele informasie
Hy kon uitvis wat Juffrou Muller in die skoolhoof se oor sis

Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my

‘n Periode was nog nooit ooit so kort nie
Ons wou nêrens anders wees as voor daai bord nie
Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie
In ons drome was sy sonder haar bikini
Ons het begeer om haar woorde voor ons oë te sien gebeur

Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my

Uit die boomhuis van ou Albert Cupido
Sien ons die skoolhoof in sy army Speedo
Juffrou Muller met sjampanje in haar een hand
Kaalbas op die trappie by die vlak kant
Toe staan sy op
Toe val die boomhuis met die woorde in ons kop

Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my

Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my

Curiosités sur la chanson Skinnidip de Robbie Wessels

Quand la chanson “Skinnidip” a-t-elle été lancée par Robbie Wessels?
La chanson Skinnidip a été lancée en 2006, sur l’album “Halley Se Komeet”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Robbie Wessels

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)