Hoor jy die klokke van Stella Maria

Hoor jy die klokke van Stella Maria?
Hulle blyer sover oor die stad
Hoor jy die klokke van Stella Maria?

Maar vir my gedagtes en hart
Ek dink hulle wil my vertel
Ons hoef ons oor niks te kwel
Wees maar net rustig

Hoor jy die klokke van Stella Maria?
Vertel my van liefde of nie
Hoor jy die klokke van Stella Maria?

Sê die toekoms sal 'n rustigheid gee
Al kom daar hartseer en vrees
Hul sê ons moet net rustig wees

Hoor jy die klokke van Stella Maria?
Hul ego sover van die blink More Ster
Ek hoor die klokke en lê ook sover van die blink More Ster
Hoor jy die klokke?

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Rudi Claase

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)