Manna

RUDI CLAASE

Almagtige Vader
Ons hardloop weg en dan kom trek jy ons nader
Almagtige Here
U is lief vir ons en kyk hoe gaan ons tekere

U gee vir my woorde
Musiek die kompas van die suid of noorde
My hart het verander soos die getye op die rug van 'n brander

U liefde is soos manna wat uit die hemele reën
Ek hoor die woorde wat U vandag vir my leen
Dis die liefde wat leef in 'n melodie

En die liefde is soos manna as ek die wysies hoor
Dit is die engele dit is 'n goue koor
Dit is soos manna wat hier brand vir my hart vandag

Hoe groot is U hande?
Jy dra die kontinente en al die lande
Ek skree Halleluja
As ek in donker tye sweet vir U hulp vra

O en ek hoor as U luister
U gryp my voete want ek raak oppad buister
Maar o ek is vergewe
En daarom dans ek in die wind van die lewe

U liefde is soos manna wat uit die hemele reën
Ek hoor die woorde wat U vandag vir my leen
Dis die liefde wat leef in 'n melodie

En die liefde is soos manna as ek die wysies hoor
Dit is die engele dit is 'n goue koor
Dit is soos manna wat hier brand vir my hart vandag

U liefde is soos manna wat uit die hemele reën
Ek hoor die woorde wat U vandag vir my leen
Dis die liefde wat leef in 'n melodie

En die liefde is soos manna as ek die wysies hoor
Dit is die engele dit is 'n goue koor
Dit is soos manna wat hier brand vir my hart vandag

U liefde is soos manna wat uit die hemele reën
Ek hoor die woorde wat U vandag vir my leen
Dis die liefde wat leef in 'n melodie

O en dis soos manna as ek die wysies hoor
Dit is die engele dit is 'n goue koor
Dit is soos manna wat hier brand vir my hart vandag

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Rudi Claase

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)