Sy is Vuur

Riana Nel

Sy is die vuur
Wat hier in my brand
Ek bly soek na beter skuiling
Teen die vlamme in haar vanaand

Sy is die weerlig
Wat hier teen my slaan
Sy laat die hare in my nek bly rys
En verlam my as sy gaan

En ek weet baie goed ek’s verlore hier onder die sekelmaan
En te lankal geweet dat sy my weer laat droom soos ‘n regte man

Sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val
Sy moedig my aan
Sy laat my staan
As sy redeneer my hart regeer en my weerloos langs haar los
Sy is gestuur
Sy is vuur

Sy ken my sterkpunt
Sy ken my seer
Sy’s die een wat altyd sê
Ons kan altyd weer probeer

Sy is ‘n anker
Wat my heel kan maak
Wat ook al slaan die donderweer
Sou ek self daaraan wou raak

En ek weet baie goed ek’s verlore hier onder die sekelmaan
En te lankal geweet dat sy my weer laat droom soos ‘n regte man

Sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val
Sy moedig my aan
Sy laat my staan
As sy redeneer my hart regeer en my weerloos langs haar los
Sy is gestuur
Sy is vuur

Dis as die weerlig slaan
Hoe jy dit nie verstaan
Hoe ‘n vrou ‘n man se hart se klop ‘n slag sal laat oorstaan

Dis as die tyd stilstaan
En soos die res ook gaan
Wat ‘n man se harte dat hy herken sy is sy oorgaan?

Sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val
Sy moedig my aan
Sy laat my staan
As sy redeneer my hart regeer en my weerloos langs haar los
Sy is gestuur
Sy is vuur

Sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val
Sy moedig my aan
Sy laat my staan
Sy redeneer my hart regeer en my weerloos langs haar los
Sy is gestuur
Sy is vuur
Sy is gestuur
Sy is vuur

Curiosités sur la chanson Sy is Vuur de Ruhan Du Toit

Quand la chanson “Sy is Vuur” a-t-elle été lancée par Ruhan Du Toit?
La chanson Sy is Vuur a été lancée en 2020, sur l’album “Monumentaal”.
Qui a composé la chanson “Sy is Vuur” de Ruhan Du Toit?
La chanson “Sy is Vuur” de Ruhan Du Toit a été composée par Riana Nel.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ruhan Du Toit

Autres artistes de Afrikaans