Val Op Jou Knieë

Hy sit op die stoep hy't 'n bietjie oor
Maar die res langs die pad verloor
Met sy hande gevou in gebed hy onthou
En hy wag vir 'n antwoord vanaand

Die sweet bly loop van sy voorkop af
Nog 'n vuur wat sy land vermag
En hy sug sonder moed hoe moes hy dit verhoed?
En die swart is geskryf teen die muur

Maar hy onthou elke oggend gebed van sy pa
En die woorde wat ons albei dra

As jy val
Val op jou knieë
As jy breek
Probeer weer
Al is dit seer
Weet dat jy weet
Hy was gebreek vir jou
Hy sal jou staande hou

Die hoekom is duidelik in sy oë
Hoe moet mens dit dan aanhou glo?
Toe sy seun voor hom staan met sy hand in sy hand
Kom ons buig weer ons knieë vanaand

En onthou elke skemer gebed wat ons bid
En die woorde wat ons albei dra

As jy val
Val op jou knieë
As jy breek
Probeer weer
Al is dit seer
Weet dat jy weet
Hy was gebreek vir jou
Hy sal jou staande hou
Staande hou

As jy val
Val op jou knieë
As jy breek
Probeer weer
Al is dit seer
Weet dat jy weet
Hy was gebreek vir jou
Hy sal jou staande hou
Hy sal jou staande hou

Curiosités sur la chanson Val Op Jou Knieë de Ruhan Du Toit

Quand la chanson “Val Op Jou Knieë” a-t-elle été lancée par Ruhan Du Toit?
La chanson Val Op Jou Knieë a été lancée en 2020, sur l’album “Monumentaal”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ruhan Du Toit

Autres artistes de Afrikaans