Ek Roep Jou Naam
Deur die kortpad van my lewe
Deur die reis van my bestaan
Oor berge en deur stede
Word hierdie pad vir my gemaak
En ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan
Ek raak soms bang as ek alleen is
As ek my hande soms laat sak
Ek raak bang as alles te veel raak
En die wêreld my vasvat
Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan
Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan
Lewe
Om te vergewe
Om te aanvaar
Baklei vir my
As ek te sag raak
My bewaar
En as die son sak hier in Gauteng
En die nag weer vir my waai
Die sterre in die hemel
Hoe ek die wêreld kan aflaai
Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan
Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan
Lewe
Om te vergewe
Om te aanvaar
Baklei vir my
As ek weer sag raak
My bewaar
Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan
Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan
In Pretoria
Roep ek jou naam
In Bloemfontien
Roep ek jou naam
In Joey's
Roep ek jou naam
En in Kaapstad
Roep ek jou naam
In die Klien Karoo
Roep ek jou naam
En in Stellenbosch
Roep ek jou naam
En in Durbanville
Roep ek jou naam
Op die berge
Roep ek jou naam