O My Kind

JOHAN VORSTER, SEAN ELSE

Oor die donker water dra die koue wind jou naam
Maar niemand hoor die krete van ‘n pa wat skuldig staan
Want elkeen kry ‘n lewe en dan lewe moet jou liefde lewe maak
So dra hom in jou arms en beskerm hom teen al die mensehaat

O my kind was ek man genoeg?
Bloed my bloed het die donker jou gevind?
Want hoe oorleef ‘n pa jou dood as hy die skuld moet dra?
O my kind jy sal my nooit in die Hemel vind

En waarheen vlug ek nou as daar net duiwels om my staan?
Ek neem hom by die hand tot by die graf onder my naam
Want elkeen kry ‘n lewe en dan lewe moet jou liefde lewe maak
Maar ek het nie meer rede want my liefde is vermoor deur mensehaat

O my kind was ek man genoeg?
Bloed my bloed het die donker jou gevind?
Want hoe oorleef ‘n pa jou dood as hy die skuld moet dra
O my kind sal jy my ooit in die Hemel vind?

O my kind was ek man genoeg?
Bloed my bloed het die donker jou gevind?
Want hoe oorleef ‘n pa jou dood as hy die skuld moet dra
O my kind sal ons mekaar in die Hemel vind?

Curiosités sur la chanson O My Kind de Adam Tas

Qui a composé la chanson “O My Kind” de Adam Tas?
La chanson “O My Kind” de Adam Tas a été composée par JOHAN VORSTER, SEAN ELSE.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Adam Tas

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)