Bly Stil Soen My

Jy staan voor my
En ek het nie woorde nie
Ek weet dis jy
Maar jou hart is vol vrae en jou oë sê nie nee of ja nie

Maar ek kan voel
Dat jy in my lewe hoort
Maak oop jou drome want drome kan praat
Kom nader ek wys jou word dit nou te laat is so bly stil soen my ek’s joune
Net 'n soen kan die wêreld draai in 'n rigting wat jou hart verstaan

As jy by staan kan niemand jou kry nie
Jy staan maar jy staan nie by my nie
Bly jou hart hier net by my vanaand

Dis so bly stil soen my ek’s joune
Net 'n soen kan die wêreld draai in 'n rigting wat jou hart verstaan
En as jy my lief kry en stil bly jou soene hier teen my kom lê

Sal ek jou laat voel hoe klop my hart vir jou
Ek voel hoe hy klop vir my
Geleefdes seën
My gedagtes van jou

'n Storie wat jy reeds ken as jy kyk vir my
Voel hoe die vure brand
Maak oop jou drome want drome kan praat

Kom nader ek wys jou word dit nou te laat is so bly stil soen my ek’s joune
Net 'n soen kan die wêreld draai in 'n rigting wat jou hart verstaan
As jy by staan kan niemand jou kry nie
Jy staan maar jy staan nie by my nie
Bly jou hart hier net by my vanaand

Dis so bly stil soen my ek’s joune
Net 'n soen kan die wêreld draai in 'n rigting wat jou hart verstaan
En as jy my lief kry en stil bly jou soene hier teen my kom lê

Kom lê styf teen my (Kom lê styf teen my)
Kom lê styf teen my
Bly stil en soen my jy weet jy hoort by my

Bly stil soen my ek’s joune
Net 'n soen kan die wêreld draai in 'n rigting wat jou hart verstaan
As jy by staan kan niemand jou kry nie
Jy staan maar jy staan nie by my nie
Bly jou hart hier net by my vanaand

Dis so bly stil soen my ek’s joune
Net 'n soen kan die wêreld draai in 'n rigting wat jou hart verstaan
En as jy my lief kry en stil bly jou soene hier teen my kom lê
Bly stil soen my ek’s joune

Curiosités sur la chanson Bly Stil Soen My de Arno Jordaan

Quand la chanson “Bly Stil Soen My” a-t-elle été lancée par Arno Jordaan?
La chanson Bly Stil Soen My a été lancée en 2014, sur l’album “As Jy Hier Is”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Arno Jordaan

Autres artistes de Afrikaans