Ongelooflik

Weet jy’s altyd daar vir my
En ek is hier vir jou
Saam kon ons ons liefde neem
En 'n familie bou

Die Vader het vir ons 'n kind gegee
Sodat ons altyd sal gelukkig wees
Hoor hoe klop jou hart hier binne my
Ek weet jy hoort vir ewig aan my sy
En ek het niks meer nodig nie want jy is ongelooflik

Stories in die aande lees
Jou vashou as jy huil
Soentjies as jou trane rol
Jou oor my arms skuil

Die Vader het vir ons 'n kind gegee
Sodat ons altyd sal gelukkig wees
Hoor hoe klop jou hart hier binne my
Ek weet jy hoort vir ewig aan my sy
En ek het niks meer nodig nie want jy is ongelooflik

Ek weet dat jy gaan lief hê soos 'n ma
En ek sal jou beskerm soos 'n pa
Milan jou op ons hande dra
Weet jy hoort vir ewig aan my sy
En ek het niks meer nodig nie want jy is ongelooflik

Weet jy’s altyd daar vir my en ek is hier vir jou

Curiosités sur la chanson Ongelooflik de Arno Jordaan

Quand la chanson “Ongelooflik” a-t-elle été lancée par Arno Jordaan?
La chanson Ongelooflik a été lancée en 2014, sur l’album “As Jy Hier Is”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Arno Jordaan

Autres artistes de Afrikaans