Gebreek [Reprise]
Iets fout
Voel leeg
Gebrek
Gebreek
Daar’s elders
Iets verkeerd
Iets verkeerd
Maat daar is net mooi niks wat jy kan doen nie
Ek is gebreek
As jy moet weet
Dit het niks met jou te doen nie daar’s niks wat jy kan doen nie
Ek is gebreek
Ek is gebreek
Moeilik om te dink met die stemme in my kop in my kop
Moeilik om te dink met die stemme in my kop in my kop
Ek sukkel om sin te maak om in volsinne te praat
Sukkel om te glo om aan die slaap te raak
Maar daar is net mooi niks wat jy kan doen nie
Ek is gebreek
As jy moet weet
Dit het niks met jou te doen nie daar’s niks wat jy kan doen nie
Ek is gebreek
As jy moet weet
Iets vout
Frustreerd
Armer, afhankliker, gebrekkige, ek ekke
Sukkel om sin te maak om in volsinne te praat
Armer, afhankliker, gebrekkige, ek ekke
Maar daar is net mooi niks wat jy kan doen nie
Ek is gebreek
As jy moet weet
Dit het niks met jou te doen nie daar’s niks wat jy kan doen nie
Ek is gebreek
Ek is gebreek
Daar is net mooi niks wat jy kan doen nie
Ek is gebreek
As jy moet weet
Dit het niks met jou te doen nie daar’s niks wat jy kan doen nie
Ek is gebreek
As jy moet weet