Gebreek
Iets fout
Voel leeg
Gebrek
Gebreek
Daar’s elders
Iets verkeerd
Iets verkeerd
Moeilik om te dink met die stemme in my kop in my kop

Ek sukkel om sin te maak om in volsinne te praat
Sukkel om te glo om aan die slaap te raak
Daar is net mooi niks wat jy kan doen nie
Dit het niks met jou te doen nie daar’s niks wat jy kan doen nie

Ek is gebreek
As jy moet weet
Onthou jy hoe jy was
Toe jy nog geweet het wie jy was?
Benoud en frustreerd
Arme afhanklike gebrekkige, ek
Moeilik om te dink met die stemme in my kop in my kop
Moeilik om te dink met die stemme in my kop in my kop
Ek sukkel om sin te maak om in volsinne te praat
Sukkel om te glo om aan die slaap te raak
Daar is net mooi niks wat jy kan doen nie
Dit het niks met jou te doen nie daar’s niks wat jy kan doen nie
Daar is net mooi niks wat jy kan doen nie
Dit het niks met jou te doen nie daar’s niks wat jy kan doen nie
Ek is gebreek
As jy moet weet
Ek is gebreek jy’s gebreek te minste is ons altwee deur die deur
Ek is gebreek jy is gebreek te minste is ons altwee