Hou Aan

Ek dink ek gaan jou later sien
As ek hier moet bly gaan ek moeilikheid kry
Ons dwaal deur die blinkblokkie stad half aan die slaap en half aangetas
Maar ek dink ek gaan jou later sien

Hou aan
Hou net aan
Hou net aan ′n hele leeftyd lank dit gaan nooit verander nie
Hou aan

Elke maal om myself probeer regmaak
As ek hier moet bly gaan ek in 'n muur vas ry
Wat is geluk sonder mekaar?
Kort meer as twee skouers om op te staan
Maar ek hoop ek gaan jou later sien

Hou aan
Hou net aan
Hou net aan ′n hele leeftyd lank dit gaan nooit verander nie
Hou aan

Hou moed, jy moet
Hou aan
Hou net aan 'n hele leeftyd lank dit gaan nooit verander nie
Hou aan

Hou aan
Hou net aan
Hou net aan 'n hele leeftyd lank dit gaan nooit verander nie
Hou aan

Hou moed, jy moet
Hou aan
Hou net aan ′n hele leeftyd lank dit gaan nooit verander nie
Dit gaan nooit verander nie (Hou aan)

Curiosités sur la chanson Hou Aan de Die Heuwels Fantasties

Quand la chanson “Hou Aan” a-t-elle été lancée par Die Heuwels Fantasties?
La chanson Hou Aan a été lancée en 2013, sur l’album “Wens Jy Was Hier EP”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Die Heuwels Fantasties

Autres artistes de