Praat Met My [Duet]

Soet somer saans soel
Jy weet wat ek bedoel
'n Herfsdou grasperk koel, koel
En die lui lou lente na die winter se spoel
Jy weet wat ek bedoel
Soet somer saans soel

Jy met die
Hartseer oë, kom praat met my
Ek weet mense probeer
Jou onder kry, kom praat met my
Hulle probeer jou sit in swart en wit maar dit maak net grys
Jy met die hartseer oë

Soet somer saans soel
Jy weet wat ek bedoel
'n Herfsdou grasperk koel
Jy weet wat ek bedoel
En die lui lou lente na die winter se spoel
Jy weet wat ek bedoel
Soet somer saans

Jy met die
Hartseer oë, kom praat met my
Ek weet mense probeer
Jou onder kry, kom praat met my
Hulle probeer jou sit in swart en wit maar dit maak net grys
Jy met die hartseer oë

Curiosités sur la chanson Praat Met My [Duet] de Die Heuwels Fantasties

Quand la chanson “Praat Met My [Duet]” a-t-elle été lancée par Die Heuwels Fantasties?
La chanson Praat Met My [Duet] a été lancée en 2017, sur l’album “Okay!”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Die Heuwels Fantasties

Autres artistes de