Shangri-La

Jy's seker blind
As jy dink daar is iets moois aan hierie ou gesig
Dalk is jy doof
Want as jy my kon hoor sou jy omdraai en weg hardloop

Of is ek dom om te dink jy na hierdie fiasko van 'n mens sal terug kom
Dis gevoelloos om aan hierdie hande te vat, was te doelloos om saam die lewe te wag
Al is jy ver is jy naby aan my
Want mense en hul grense is vyande anders as vir my

Ek hoop jy's spyt
Ek dink ek's dood
Ek hoop jy's spyt
Ek dink ek's dood

Shangri-lalalalalala
Wat okal jy dit noem

Curiosités sur la chanson Shangri-La de Die Heuwels Fantasties

Sur quels albums la chanson “Shangri-La” a-t-elle été lancée par Die Heuwels Fantasties?
Die Heuwels Fantasties a lancé la chanson sur les albums “Ja. Nee. Lekker” en 2014, “Ja. Nee. Lekker. (Deluxe Edition)” en 2014, et “Alles Van Die Beste” en 2018.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Die Heuwels Fantasties

Autres artistes de