Wilder as Die Wildtuin

Daar word gewoonlik slegs twee benodig
Daar word gewoonlik slegs twee benodig

Daar's 'n pols wat kan ontplof
Wanneer laas halsoorkop
'n Hartaanval vol domkrag, 'n kop wat stop
'n Kop wat stop

Kom ons raak wilder as die wildtuin
'n Stokou klipharde geraas
'n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag

Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem totaal en al lendelam
Wilder as die wildtuin

Maak liewer jou oë toe
Daar is geen diamante in my hande nie
Dit wat daar is in oorvloed
'n Ongemaklike situasie

Ons kan vir ewig eerder
Onsself verbeel
Ons kan vir ewig eerder
Dieselfde speletjie speel

Want hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop hierdie nie
Hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop nie

Kom ons raak wilder as die wildtuin
'n Stokou klipharde geraas
'n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag

Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem totaal en al lendelam
Wilder as die wildtuin

Daar word gewoonlik slegs twee benodig
Daar word gewoonlik slegs twee benodig

Want hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop hierdie nie

Kom ons raak wilder as die wildtuin
'n Stokou klipharde geraas
'n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag

Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem totaal en al lendelam
Wilder as die wildtuin

Curiosités sur la chanson Wilder as Die Wildtuin de Die Heuwels Fantasties

Quand la chanson “Wilder as Die Wildtuin” a-t-elle été lancée par Die Heuwels Fantasties?
La chanson Wilder as Die Wildtuin a été lancée en 2011, sur l’album “Wilder as Die Wildtuin”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Die Heuwels Fantasties

Autres artistes de