Behoort Aan Niemand Nie [Live]

Die son kom op sonder dat ek dit sien, tyd verraai die oë
Die aarde raak te klein vir ons en ons koppe te groot
Staan op uit die stof, vreet van elke boom vir jou wat oor ’n toekoms droom
Iets sê vir my, maak oop jou oë, dis hier waar jy die plot verloor

Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie

Jammer, ek is so geprogrammeer
Verraaier van sy eie mense, leef in die drukkoker
Twee seuns hardloop weg, want pa skiet op ma
Versigtig, onveilig en afgestomp
Iets sê vir my, maak toe jou oë, dis hier waar jy die plot verloor

Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie

Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie

Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie

Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie

Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie

Curiosités sur la chanson Behoort Aan Niemand Nie [Live] de Francois Van Coke

Quand la chanson “Behoort Aan Niemand Nie [Live]” a-t-elle été lancée par Francois Van Coke?
La chanson Behoort Aan Niemand Nie [Live] a été lancée en 2020, sur l’album “Unplugged in Kaapstad”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Francois Van Coke

Autres artistes de