Die Wêreld Is Mal [Live]

Wolke gooi skaduwees, dis snaakse weer
Die reuk van my huurmotor wat my irriteer
Die lug is droog en ek's onwelkom hier
Ek is ver van die huis af
Alleen en ver van die huis af, oppad nêrens heen
Verander, vervreem, en ek is siek daarvan

Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar, mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is uit die uitsondering want die wêreld is mal

Ek kon dit nie doen sonder jou nie
Die weer wat my windverwaai oop ruit laat die insekte in
En jy het my gered
Voor ek geweet het ek het redding nodig
Alweer te ver van die huis af, oppad nêrens heen
Verander, vervreem, en ek is siek daarvan

Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar, mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is die uitsondering, want die wêreld is mal

Ek het jou nodig nes jy is
Daar is genoeg hier vir my
Op hierdie aarde nes jy is
Nes jy is, nes jy is

Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar, mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is die uitsondering, want die wêreld is mal

Want die wêreld is mal
Want die wêreld is mal

Curiosités sur la chanson Die Wêreld Is Mal [Live] de Francois Van Coke

Quand la chanson “Die Wêreld Is Mal [Live]” a-t-elle été lancée par Francois Van Coke?
La chanson Die Wêreld Is Mal [Live] a été lancée en 2020, sur l’album “Unplugged in Kaapstad”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Francois Van Coke

Autres artistes de