Gewaarsku

Bottels gebreek in die sitkamer
Ek lê daar alleen op 'n vuil duvet
Knop op my kop en klere geskeur
Polisie wat skree daar voor my deur

Sondae is anders toe ekke
Toe ek alleen was sonder jou

Almal het gesê
Die lewe sal verander (Almal het gesê)
Almal het gesê
Die lewe is verby (Almal het gesê)

Almal het gesê
Vryheid sal verdwyn
Ek is gewaarsku
Maar ek gee nie om nie

Pizza bestel, want die krag is af
Die geld op my foon op jou uitgebel
Emosioneel van niks slaap nie
Die trane te veel kan nie praat nie

Sondae was anders toe ekke
Toe ek alleen was sonder jou

Almal het gesê
Die lewe sal verander (Almal het gesê)
Almal het gesê
Die lewe is verby (Almal het gesê)

Almal het gesê
Vryheid sal verdwyn
Ek is gewaarsku
Maar ek gee nie om nie

Ek gee nie om nie
Ek gee nie, ek gee nie om nie

Almal het gesê
Die lewe sal verander
Almal het gesê
Die lewe is verby (Almal het gesê)

Almal het gesê
Vryheid sal verdwyn
Ek is gewaarsku
Maar ek gee nie om nie

Ek gee nie om nie

Curiosités sur la chanson Gewaarsku de Francois Van Coke

Quand la chanson “Gewaarsku” a-t-elle été lancée par Francois Van Coke?
La chanson Gewaarsku a été lancée en 2017, sur l’album “Hierdie Is Die Lewe”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Francois Van Coke

Autres artistes de