Hartseer Freaks
Dis nie nodig om vir my te bid nie
Ek is benoud hoe't ek hier gekom, my hart is te koud maar wie gee om?
Werklikheid is ‘n lokval
Daar is iets fout hoe het ek hier gekom, leidrade lei my in my drome verdagte en in my sonde bly daar agter
Hierdie is ‘n lied vir die muurlellies
Die een is vir empatie
Die een is vir die kantlyn siel, die een is vir die dood geskiet
Die een is vir die hartseer freaks, vir die vlak graf naamloos nommer op 'n dossier
Almal trauma
Kolektiewe trauma
Dis vir die reisigers, vir die heidinne, die onbetwyvelde meer as swerwendes
Is meer as sterwendes, aandag afleibaare vir die allendaagse meer oor uitlopende
Met 'n plastiek sak valskerm staan op die dak, bang ek spring af maar ek blok myself, ek voel ‘n fok vir myself en ek dink ek’s dom
Hoe't ek gisteraand by die huis gekom, in my drome maak dit sin, is dit te laat om te begin?
Hierdie is ‘n lied vir die muurlellies
Die een is vir empatie
Die een is vir die kantlyn siel, die een is vir die dood geskiet
Die een is vir die hartseer freaks, vir die vlak graf naamloos nommer op 'n dossier
Almal het trauma
Kollektiewe trauma