Klein Prys
Dit moes êrens begin
Net 'n kans gewaag
Groot drome gerook onder groot bome
Hou op werk vir eers
Vergeet van geld vir nog ses jaar
Niks om te verloor nie
Ek kan nie meer in hul leuens glo nie
Dronk genoeg om te kan sing
Dis 'n klein prys om te betaal, om te betaal, om te betaal

Dit was ons eie wêreld
Saam op vier wiele
Reis die land sonder gesonde verstand
Verloor 'n vuisgeveg
Doodsdreigemente en kansellasies
Niks om te verloor nie
Kan nie meer in hul leuens glo nie
En dronk genoeg om te kan sing
Dis 'n klein prys om te betaal, om te betaal, om te betaal
Dis 'n klein prys om te betaal, om te betaal, om te betaal
As my reputasie my inhaal, ek sal betaal, ek sal betaal

Ons speel nog steeds saam (Ons speel nog steeds saam)
Na die al die jare (Na die al die jare)
'n Paar drankprobleme is mos niks tussen vriende (Niks tussen vriende)
Slagoffer van vryheid (Slagoffer van vryheid)
Dis 'n familiereünie
Op die verhoog saam met my vriende (Vriende)
Net bly ek mag nog sing