Mensdom

Hierdie is die lewe
Ons worde gebore, ons gaan dood
Kwaad oor die verlede

Mense beheer mense hanteer mensdom, oh-ah-ah, oh-ah, mensdom
Mensdom ons raak nie jonger nie, oh-ah-ah, oh-ah, mensdom (Mensdom)
Mensdom ons raak nie jonger nie

(Mensdom ons raak nie jonger nie)

En die dae raak korter
Liefde en haat, goed en kwaad
Ons moet aanhou vorder
Mense en wees menswees

Mensdom, oh-ah-ah, oh-ah, mensdom
Mensdom ons raak nie jonger nie, oh-ah-ah, oh-ah, mensdom (Mensdom)
Mensdom ons raak nie jonger nie

Ek is hier gebore
Per ongeluk op die altar
Hierdie is die lewe
Mens vir my mense, menslik
Mensdom

Oh-ah-ah, oh-ah, mensdom (Mensdom)
Mensdom ons raak nie jonger nie, oh-ah-ah, oh-ah, mensdom (Mensdom)
Mensdom ons raak nie jonger nie, oh-ah-ah, oh-ah, mensdom (Mensdom)
Mensdom ons raak nie jonger nie, oh-ah-ah, oh-ah, mensdom (Mensdom)
Mensdom ons raak nie jonger nie

Ons raak nie jonger nie
Ons raak nie jonger nie
Ons raak nie jonger nie
Ons raak nie jonger nie

Curiosités sur la chanson Mensdom de Francois Van Coke

Quand la chanson “Mensdom” a-t-elle été lancée par Francois Van Coke?
La chanson Mensdom a été lancée en 2017, sur l’album “Hierdie Is Die Lewe”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Francois Van Coke

Autres artistes de