Rus in Vrede

Hel
Hel

Vergeet om tande te borsel
Al die wroeging en die worstel
Ek het niks, ek voel niks, ek voel onnosel en ek voel ongeskik

Ek hinker weg waarheen nou?
Te jonk om vas te hou
Te dronk om te bestuur, huil in die backseat van die taxi

Leeg hier binne my mond
Nou haal ek weer asem
Kop bo water gehou, swerwer in skerwe

Ek wil lewe, ek wil voel
Ek gaan wen, ek gaan verloor
Daar's net te min tyd oor

Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
Hel, dood gegaan om weer te lewe
Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
Hel, hel

Dis onveilig in die donkerte
Lê ek wakker in die aande
Dis ‘n noodgeval wysegewal
Met my mike van die stage af geval

Dokter sê vat dit stadiger
Maar my hart klop vinniger
Bring die water, bring die sand
My fokken kop is aan die brand

Leeg hier binne my mond
Nou haal ek weer asem
Kop bo water gehou, swerwer in skerwe

Ek wil lewe, ek wil voel
Ek gaan wen, ek gaan verloor
Daar's net te min tyd oor

Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
Hel, dood gegaan om weer te lewe
Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
Hel, hel

Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
Hel, dood gegaan om weer te lewe
Hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
Hel, hel
Hel, hel

Curiosités sur la chanson Rus in Vrede de Francois Van Coke

Quand la chanson “Rus in Vrede” a-t-elle été lancée par Francois Van Coke?
La chanson Rus in Vrede a été lancée en 2022, sur l’album “Kanniedood”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Francois Van Coke

Autres artistes de