Waarheid, Weg En Lewe
Ek besit niks nie
Ek het niks om
By die geselskap by te dra nie, ek weet nie
Als is by my gevat
Inspirasie
Sluip deur die strate in die middel van die dag
Ek soek die waarheid, maar die waarheid stel nie belang in my nie
Gesê ek sou alles een keer probeer, maar ek het al ’n honderd keer
Maak my stil, gooi my uit, laat my verdwyn
Ek soek die waarheid, ek soek die weg, ek soek die lewe
Ek vertrou nie maklik nie
Ek het te veel
Nuwe leuens gehoor, ek glo nie maklik nie
Besluit self wat jy wil vat
Ek sal nie weer
My laat onderbreek of in die rede val nie
Ek soek die waarheid, maar die waarheid stel nie belang in my nie
Gesê ek sou alles een keer probeer, maar ek het al ’n honderd keer
Maak my stil, gooi my uit, laat my verdwyn
Ek soek die waarheid, ek soek die weg, ek soek die lewe
Ek soek die waarheid
Ek soek die waarheid
Ek soek die waarheid, ek soek die weg