Weet Jy Wat Ek Bedoel?

'n Soet herinnering verwag, hang al veertien jaar, vertraag
Was 'n vuil mat in 'n kroeg, ek was amper dood
Jy was seker ook, dit syfer deur soos rook
Is daar 'n manier, hoe onderskei ons mens van dier

Ek het lank terug so gevoel, ek het lank terug so gevoel
Ek het lank terug so gevoel, weet jy wat ek bedoel

Reël nommer een lê in die slag, môreson kyk af en lag
Prioriteit val uit die ruit, wanneer word ons groot
Jy wonder seker ook, ek struikel maar dit kook
Soek maar 'n manier, hoe onderskei ons mens van dier

Ek het lank terug so gevoel, ek het lank terug so gevoel
Ek het lank terug so gevoel, weet jy wat ek bedoel

Ek het lank terug so gevoel, ek het lank terug so gevoel
Ek het lank terug so gevoel, weet jy wat ek bedoel

Alles is nou anders
Oor ons oomblikke saam
Ek wens daar was meer tyd
In 'n jaar, vir mekaar

In 'n jaar vir mekaar

Ek het lank terug so gevoel, ek het lank terug so gevoel
Ek het lank terug so gevoel, weet jy wat ek bedoel

Curiosités sur la chanson Weet Jy Wat Ek Bedoel? de Francois Van Coke

Quand la chanson “Weet Jy Wat Ek Bedoel?” a-t-elle été lancée par Francois Van Coke?
La chanson Weet Jy Wat Ek Bedoel? a été lancée en 2017, sur l’album “Hierdie Is Die Lewe”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Francois Van Coke

Autres artistes de