Alles Net vir Jou

Ek, my lief, ek staan hier eintlik vroeg op nu en ek my skat
Ek maak nie eintlik die bed op nie
Daar't iets gebeur die dag toe ek weet jy is net myne
En ek opreg met alles in my vir ewig aan jou toewei

Wou ou ou, ou ou ou, alles net vir jou
Wou ou ou, ou ou ou, alles net vir jou
Ek gee meer, is meer, jy's my beste maat
Wou ou ou, ou ou ou, alles net vir jou, vir jou

Jou musiek gee my nie rerig goosebumps nie en as jy bestuur
Voel ek nie rerig veilig nie
Maar daar't iets gebeur die dag toe ek weet jy is net myne
En ek opreg met alles in my vir ewig aan jou toewei

Wou ou ou, ou ou ou, alles net vir jou
Wou ou ou, ou ou ou, alles net vir jou
Ek gee meer, is meer, jy's my beste maat
Wou ou ou, ou ou ou, alles net vir jou, vir jou
Vir jou

Daar't iets gebeur die dag toe ek weet jy is net myne
En ek opreg met alles in my vir ewig aan jou toewei

Ou ou ou, ou ou ou, alles net vir jou
Wou ou ou, ou ou ou, alles net vir jou

Wou ou ou, ou ou ou, alles net vir jou
Wou ou ou, ou ou ou, alles net vir jou
Ek gee meer, is meer, jy's my beste maat
Wou ou ou, ou ou ou, alles net vir jou
Net vir jou
Net vir jou
Net vir jou

Curiosités sur la chanson Alles Net vir Jou de Heinz Winckler

Quand la chanson “Alles Net vir Jou” a-t-elle été lancée par Heinz Winckler?
La chanson Alles Net vir Jou a été lancée en 2011, sur l’album “24/7/365”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Heinz Winckler

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)