Dis Daai 20 Minute

Die langpad huistoe lê nog voor
Ek kon jou verlange op jou voicemail hoor

Ek weet dis laat, baby lekker slaap
Ek sal jou met 'n soen kom wakker maak, mmmmm

Al waaraan ek kan dink
Ja, al waaraan ek kan aan dink

Dis daai 20 minute voor ons op moet staan, dis daai wakker word oomblik met ons twee saam
Ons lê en kyk na mekaar, daai stil voor die storm, kan die heelnag na jou staar
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai, dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
En nog 'n minuut, daai stil voor die storm, steel 'n oomblik, of twee

Ek wag vir die liggies van die stad
Die maan se strale verlig die kronkelpad

Sing saam met die songs op die radio
En elke woord laat my dink aan my en jou (Jou)

Al waaraan ek kan dink
Ja, al waaraan ek kan aan dink

Dis daai 20 minute voor ons op moet staan, dis daai wakker word oomblik, met ons twee saam
Ons lê en kyk na mekaar, daai stil voor die storm, kan die heelnag na jou staar
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai, dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
En nog 'n minuut, daai stil voor die storm, steel 'n oomblik of twee

15 kilometer voor ek langs jou lê voor inkruip tyd en ek moet deur toe sluip
10 minute is wat die GPS sê dan gaan ons twee lepel lê

Dis daai 20 minute voor ons op moet staan, dis daai wakker word oomblik, met ons twee saam
Ons lê en kyk na mekaar, daai stil voor die storm, kan die heelnag na jou staar
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai, dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
En nog 'n minuut, daai stil voor die storm, steel 'n oomblik, of twee

Steel 'n oomblik, ja, 'n oomblik, 'n oomblik of twee

Curiosités sur la chanson Dis Daai 20 Minute de Heinz Winckler

Quand la chanson “Dis Daai 20 Minute” a-t-elle été lancée par Heinz Winckler?
La chanson Dis Daai 20 Minute a été lancée en 2013, sur l’album “N Spesiale Aand Met, Heinz Winckler”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Heinz Winckler

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)