Doen Dit Weer

Waak my want
Ek het hard geval
Vir jou

Raak aan my
Jy het my bevry
Vir nou

Ek hou van hoe, hou van hoe jy dinge doen dit weer, meer en meer, my lewe omgekeer, gedomineer
Doen dit weer

Ek gee my oor
Ek sal als verloor
Vir jou

Jou vel so sag
In die donker nag
Geblou

Ek hou van hoe, hou van hoe jy dinge doen dit weer, meer en meer, my lewe omgekeer, gedomineer
Doen dit weer
Ek hou van hoe, hou van hoe jy dinge doen dit weer, meer en meer, my lewe omgekeer, gedomineer
Doen dit weer

Vat my hand en lei my na
Vat my saam na wie weet waar

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Heinz Winckler

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)