Ek Wil Jou By My Hê

Ek is op die pad duisend myl van waar ons was
En ek hou nog vas aan gedagtes van jou (Gedagtes van jou)
En my hart wil breek, elke keer as ek jou moet smeek
Om by my te bly, moenie sê dis verby

Ek wil jou by my hê
Wil alles hoor wat jy wou sê
Ek sou nooit kon droom nie, ou oe ou
Sonder jou by my

Ek wil jou by my hê
Vir altyd in jou arms bly lê
En saans vir jou kan nag sê, ou oe ou
Sal jy by my bly?

Oor Du Toitskloof Pas, net voor die Paarl daar waar ons was
Toe ons deur die nag vir die son moes wag
En ek hoor jou lag tussen die kranse en middernag
Toe ek saggies sê dat ek jou wil hê

Ek wil jou by my hê
Wil alles hoor wat jy wou sê
Ek sou nooit kon droom nie, ou oe ou
Sonder jou by my

Ek wil jou by my hê
Vir altyd in jou arms bly lê
En saans vir jou kan nag sê, ou oe ou
Sal jy by my bly?

Vir jou sal ek op elke reis wil saam neem (Daar voor die wêreld saam met jou)
Want sonder jou is ek so alleen

Ek wil jou by my hê
Wil alles hoor wat jy sê
Ek sou nooit kon droom nie
Sonder jou by my

Ek wil jou by my hê
Wil alles hoor wat jy wou sê
Ek sou nooit kon droom nie ou oe ou
Sonder jou by my

Ek wil jou by my hê
Vir altyd in jou arms bly lê
En saans vir jou kan nag sê, ou oe ou
Sal jy by my bly?
Sal jy by my bly?

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Heinz Winckler

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)