Klein Bietjie
Klein bietjie
Klein bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Klein bietjie
Klein bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Ek
Het gou geleer
Dat ek jou vêr moet weghou van my hart
Soos die laaste
Stukkie pizza
In die boks op'n Saterdagaand
Hulle sê te veel van 'n goeie ding is nie goed nie
Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie
Want net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie, klein bietjie, bietjie van jou
Ooh, net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie, klein bietjie, bietjie van jou
Is net te veel vir my, is net te veel vir my
Maar gee my nog
Ek
Was al 'n paar keer seer
Hard geval vir die soveelste keer
Maar ek hou vas
Aan die idee
Dat die liefde vir my ook 'n kans kan gee
Hulle sê te veel van 'n goeie ding, is nie goed nie
Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie
Want net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie, klein bietjie, bietjie van jou
Ooh, net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie, klein bietjie, bietjie van jou
Is net te veel vir my, is net te veel vir my
Hulle sê te veel van 'n goeie ding is nie goed nie (Is nie goed nie)
Maar so, so moeilik
Want net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie, klein bietjie, bietjie van jou
Ooh, net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie, klein bietjie, bietjie van jou
Want net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie, klein bietjie, bietjie van jou
Ooh, net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie, klein bietjie, bietjie van jou (Is net te veel vir my)
Want net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie, klein bietjie, bietjie van jou
Ooh, net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie, klein bietjie, bietjie van jou
Is net te veel vir my, is net te veel vir my, is net te veel vir my
Net 'n klein bietjie, bietjie van jou (Is net te veel vir my)
Net te veel vir my, is net te veel vir my