Vrede Vind

CHRISTOPH KOTZE, JO ENGELBRECHT

Trap diep spore my kind
Jy sal eendag êrens jou rus weer vind
Onder ‘n vye boom langs ‘n water stroom in jou drome

Al moet ek jou groet, dit bly ‘n bittersoet goodbye
Onthou net wat ek jou geleer het
Wat jy saai sal jy maai

Want daars nie fout nie of ons het hom
En ons is taaier as die res van die mensdom
Dit maak nie saak hoe hard jy val nie
Jy moet weet jy's nie uit glas gemaak nie

En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
Jy is gebore om te lewe, jy's gebore om te veg
Wees ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind
Vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind
Dis waar
Jy vrede vind

Hou jou kop hoog, met die rug teen die wind, sal jy jouself weer vind
Op die die horizon sal jou son opkom in die môre
Hou net moet tussen die suur en soet gebeur die lewe
En weet net elke man dra ‘n kruis, steek jou hand na om uit

Want daar's nie fout nie of ons het hom
En ons is taaier as die res van die mensdom
Dit maak nie saak hoe hard jy val nie
Jy moet weet jy's nie uit glas gemaak nie

En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
Jy is gebore om te lewe, jy's gebore om te veg
Wees ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind
Vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind
Dis waar
Jy vrede vind

As ek die helfde van die man is wat jy was
Sou ek tevrede wees met wie ek is vandag

Daar was nie fout nie of jy het hom
Want jy was taaier as die res van die mensdom
Dit maak nie saak hoe hard jy val nie
Jy't geweet jy's nie uit glas gemaak nie

En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
Jy was gebore om te lewe, jy's gebore om te veg
Jy was ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind
Jy het vergeet van aardse dinge nou het jy rus vind
Dis waar
Jy vrede vind

Dis waar
Jy vrede vind

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jo Black

Autres artistes de Pop rock