Die Wrede Stad
Vandag vertrek die trein van hier wat stilhou in my stad
'n Een vir wie my liefling wag is nie op daardie pad
Hul brei alreeds die laksman's tou, ek voel alreeds die pyn
My liefling wag geduldig, sy dink ek's op die trein
Sy sal daar wees in reën of sonskyn
Sy sal daar wees in sneeu en haal
Sy sal daar wees met klein Jannie
Klein knapie met my van
Maar die wrede stad was uit hul wraak en die vreemdeling moes boed
Sy vermoed niks van die siele pyn
Sy dink ek's op die trein
My hart roep uit om al die vreudge waarop ek nog wag
En baie wat ek nog moes doen bly ongedaan vandag
Hoe kon ek ooit geweet het tyd kan tog so kosbaar wees?
My liefling wag geduldig, sy dink ek's op die trein
Sy sal daar wees in reën of sonskyn
Sy sal daar wees in sneeu en haal
Sy sal daar wees met klein Jannie
'n Klein knapie met my van
Maar die wrede stad was uit hul wraak en die vreemdeling moes boed
Sy vermoed niks van die siele pyn
Sy dink ek's op die trein
My liefling wag geduldig want sy dink ek's op die trein
Sy dink ek's op die trein
Sy dink ek's op die trein