Suiderland
Dink jy die liefde is 'n sprokies verhaal?
'n Gevoel wat soos mis verdwyn?
Diep lê die antwoord op 'n ou kruis gesteen
Op 'n graf in Mooifontein
Dit sê die skrywer het die vyand gedoen
Met die wrok van 'n dier gekwets
Sal ons verlede soos stof in die wind
Verdwyn in doweneer te wees
Ek hoor die see
Ek hoor die roep van die wind in die Suiderland
Kan dit wees
Dis net gedagtes in 'n ou man se siel
Hoe sal jy weet
Hoe lyk 'n wingerd teen die berge in die wynland?
Laat my rus
Teen die hellings van die Suiderland
Bo veg 'n wit duif, sy's vry teen die wind
Soos 'n riller in 'n tweegeveg
'n Wen is oorlewing, verloor is die dood
Dis die prys aan trots geheg