Afrikaans Is Groot Keurspel

Die golwe weet waar breek die branders
Hulle dink hulle's vry
Die wolke wentel in die hemel maar op die winde moet hul ry

Dis vroeg in die dag op Blouberg se strand
Die wind gaan nog waai, die son gaan nog brand
Maar dis koel na die lang nag en ons groet die dag

Goeie môre my sonskyn, goeie môre my kind
Kom ons draf langs die strand, kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei en die strale sal brand mmm, maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand
(Blouberg se strand, Blouberg se strand, Blouberg se strand)

Goeie môre my sonskyn, goeie môre my kind
Kom ons draf langs die strand, kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei en die strale sal brand mmm, maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand

My oom se motor is 'n ou masjien, hy maak dit vol met dieselien
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien

En as jy in die oggend in die lande stap
Hoor jy nog sy motor met sy klak-klak-klak
Maar my oom, ja my oom se oë's nou albei toe
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux

O, stuur ons net so 'n bietjie reën, my oom het 'n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma en my oom op sy plaas in Afrika

There's another song that will be sung
There's another bell that must be rung
There's another city, I've been told
Where the streets are paved with gold

There's another city, I've been told
Where the streets are paved with gold

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Laurika Rauch

Autres artistes de Schlager music