Miekie

Miekie
Miekie
Miekie môre reis ek oor die see
En Miekie
Miekie
Die veerboot vaar so kwart voor twee

En die see is wyd
En die see is diep
En Miekie ek
Het jou so lief
Maar die see is diep
En die see is wyd
En ek het gedroom
Van ‘n leë kajuit

Miekie
Miekie
Miekie net die woorde voor ek slaap
En Miekie
Miekie
Reën dit nog so baie in die Kaap

En die see is wyd
En die see is diep
En Miekie ek
Het jou so lief
Maar die see is diep
En die see is wyd
En ek het gedroom
Van ‘n leë kajuit

Miekie
Miekie
Miekie môre reis ek oor die see
En Miekie
Miekie
Die veerboot vaar so kwart voor twee

En die see is wyd
En die see is diep
En Miekie ek
Het jou so lief
Maar die see is diep
En die see is wyd
En ek het gedroom
Van ‘n leë kajuit

Miekie
Miekie
Die veerboot vaar so kwart voor twee

Miekie
Miekie

Miekie

Curiosités sur la chanson Miekie de Laurika Rauch

Sur quels albums la chanson “Miekie” a-t-elle été lancée par Laurika Rauch?
Laurika Rauch a lancé la chanson sur les albums “Encore! Laurika” en 1988, “Grootste Treffers, Volume II” en 1996, et “Stuur Groete aan Mannetjies Roux” en 2011.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Laurika Rauch

Autres artistes de Schlager music