Nuwe Wyn

As die dinge woorde raak en my woorde aanhou leeg raak
As die liedjies en die mooi gedigte wat ek bring
Nie meer uit liefde kom, en die liefde gaan, en die liefde gaan verby
My eerste liefde het gou vergaan, net 'n skaduwee wat oorbly

Here skink in my
Die nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn, skinker gees bring
Nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn, beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn

As my siel van droogte kraak, en die water nie meer werk nie
As die loot die wingerdstok, se sap nie meer kan proe nie, o die Bruidegom het die beste wyn vir laaste uitgehou
Hy maak die water sielewyn, en Hy hou dit uit na jou

Here skink in ons
U nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn, skinker gees bring
Nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn, beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn

Dis vir die dronk word in die Gees
Vir die Hooglied bruid van God-wees
Vir die doodbloei van die vlees
Vir vervulling, en vervulling, en vervulling van die gees

(Ooh) Nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn, skinker gees bring
Nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn, beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn

Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn, beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn

Nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn
Nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn

Nuwe wyn
Nuwe wyn
Nuwe wyn

Curiosités sur la chanson Nuwe Wyn de Laurika Rauch

Quand la chanson “Nuwe Wyn” a-t-elle été lancée par Laurika Rauch?
La chanson Nuwe Wyn a été lancée en 2004, sur l’album “My Ou Tante Koba”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Laurika Rauch

Autres artistes de Schlager music