Om En Om Draai Die Wiele

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Dan is ek weer by die huis
Tussen my eie mense
Daar’s ek gelukkig en voel ek tuis
Haai dit vervul al my hartswense

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Die ou trein se gerammel
Klink nes musiek op die oor
Dis so vrolik soos hy skommel
Net enk’le myle lê nog voor

Na veel omswerwinge is ek amper waar ek wil wees
Tien myl na ons dorpie is wat ek op die mylwyser lees

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Curiosités sur la chanson Om En Om Draai Die Wiele de Laurika Rauch

Quand la chanson “Om En Om Draai Die Wiele” a-t-elle été lancée par Laurika Rauch?
La chanson Om En Om Draai Die Wiele a été lancée en 1983, sur l’album “Jy is te dierbaar”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Laurika Rauch

Autres artistes de Schlager music