Sonder Seile Teen Die Wind

Die boot wat in die see verdwaal
Die wind wat deur die branders maal sonder seile teen die wind
Skommel ons sonder om mekaar te vind

In die waters wild kan ons versink
In die donker see sal ons verdrink sonder seile teen die wind
Skommel ons sonder om mekaar te vind

Ons roep uit teen die woeste reën
Waar gaan ons in die warrel heen sonder seile teen die wind
Skommel ons sonder om mekaar te vind

Kan ons weet of sal ons raai
Hoe vind ons ooit ‘n kalm baai sonder seile teen die wind
Skommel ons sonder om mekaar te vind

Sal ons ooit die land kan haal is ons in die see verdwaal sonder seile
Skommel ons

Op die rotse lê ‘n wrak met ‘n mas twee keer geknak
Sonder seile teen die wind moes ons skommel sonder om mekaar te vind

Curiosités sur la chanson Sonder Seile Teen Die Wind de Laurika Rauch

Quand la chanson “Sonder Seile Teen Die Wind” a-t-elle été lancée par Laurika Rauch?
La chanson Sonder Seile Teen Die Wind a été lancée en 1992, sur l’album “Die Gang”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Laurika Rauch

Autres artistes de Schlager music