Die Goeie Oue Tyd

Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei
Verbind deur al die lief en leed
In tye lank verby

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Nou hier's my hand getroue vriend
Gee ook jou hand aan my
Dat ons vandag weer saam kan dink
Aan tye lank verby

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Curiosités sur la chanson Die Goeie Oue Tyd de Lianie May

Quand la chanson “Die Goeie Oue Tyd” a-t-elle été lancée par Lianie May?
La chanson Die Goeie Oue Tyd a été lancée en 2008, sur l’album “Kersfees Met Lianie”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Lianie May

Autres artistes de Country pop