'n Engel Huil

My liewe Pa
Ek bel net gou
Ek wil jou stem
Net graag weer hoor

En mag ek sê
Ek het berou
En mag ek nooit
Weer Pa verloor

'n Eensaam nag
My kind slaap sag
En ek wat hier
Op môre wag

Ek moet vir jou
Alleen groot maak
Sal ek moed hê
Om aan te gaan?

'n Engel huil, ek hoor sy stem
Hy roep na my, hy wat my ken
Vee af jou traan, wat moet gebeur
Want na dit alles, sal die son weer môre skyn

'n Engel is
Vir ons gestuur
Vir jou en my
Met rede hier

En sal Hy weer
Oor môre waak
En sal jy weet
Dis nooit te laat

'n Engel huil, ek hoor sy stem
Hy roep na my, hy wat my ken
Vee af jou traan, wat moet gebeur
Want na dit alles, sal die son weer môre skyn

'n Engel huil, ek hoor sy stem
Hy roep na my, hy wat my ken
Vee af jou traan, wat moet gebeur
Want na dit alles, sal die son weer môre skyn

Curiosités sur la chanson 'n Engel Huil de Lianie May

Quand la chanson “'n Engel Huil” a-t-elle été lancée par Lianie May?
La chanson 'n Engel Huil a été lancée en 2009, sur l’album “Boeremeisie”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Lianie May

Autres artistes de Country pop