Skooljare

Dis tien jaar nou, en ek onthou
Die laaste keer, die laaste keer toe jy
My nie wou raaksien
Soos elke keer tevore

As jy net wou jou hart aan my gee
Sou jy leer daar was soveel meer
As net, soene en karre (Karre, karre, karre)
Maar dis nou te laat

Ek onthou nog skooljare
Die binnesenter die beauty queens baby
Maar jy't my verloor in die skare
Want die meisie met vaal pony tails
En 'n bril was verlore vir jare (Vir jare)
Deur al my skooljare (Jare)
En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek
Ons onthou nog skooljare

En hier's ek nou, tien jaar later
Hier staan ek weer
Staan voor die deur van ons, skool se reunie
Voel skielik weer verlore
Soek deur die saal, soek jou en my drome
Skielik vang my oë my droom, daai man
Maar langs hom staan sy vrou, sy vrou
So dis nou te laat

Ek onthou nog skooljare
Die binnesenter die beauty queens baby
Maar jy't my verloor in die skare
Want die meisie met vaal pony tails
En 'n bril was verlore vir jare (Vir jare)
Deur al my skooljare (Jare)
En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek
Ons onthou nog skooljare

Verlore vir jare (Vir jare)
Deur al my skooljare (Jare)
En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek
Ons onthou nog skooljare (Jare)
Verlore vir jare

Onthou nog skooljare

Curiosités sur la chanson Skooljare de Lianie May

Quand la chanson “Skooljare” a-t-elle été lancée par Lianie May?
La chanson Skooljare a été lancée en 2009, sur l’album “Boeremeisie”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Lianie May

Autres artistes de Country pop