Staan 'n Bietjie Nader
Ah oh ho ho, staan 'n bietjie nader
Ah ah oh ho ho ho
Sê my hoe jou Vrydag lyk?
Ons maak ons planne om jou in te sluit
En as jy wil
Bel maar vir Trix en Os, ons wag daar by die Dros
Bestel 'n lekker dop voor die bordjie kos
En net so voor die starters kom ou Frikkie aan
Sy hart is weer gebreek, hy's in die pad gesteek
Maar niks is mos so erg, al lyk dit nou so sleg
So kom nou almal saam ons dans dit alles weg
Ah oh ho ho, staan n bietjie nader
Ah oh ho ho, stamp daai voete harder
Ah oh ho ho, almal klap die hande
Ah ah oh ho ho ho
Later as die shooters val, raak ou Frikkie mal
Hy begin te strip, ons almal byt ons lip
Hy maak vir Robbie naar, die bestuurder kla
Hy jaag ons almal weg, Frikkie voel nou sleg
Maar voor die trane kom, val ons in die pad
En almal volg 'n kar, ou Frikkie word te naar
En skielik hou ons stil, by Prestleys almal wil
Ou Frikkie weer sien dans, dis sy laaste kans
Ah oh ho ho, staan n bietjie nader
Ah oh ho ho, stamp daai voete harder
Ah oh ho ho, almal klap die hande
Ah ah oh ho ho ho
Ah oh ho ho, staan n bietjie nader
Ah oh ho ho, stamp daai voete harder
Ah oh ho ho, almal klap die hande
Ah ah oh ho ho ho
Frikkie tel toe ietsie op
En almal stem dis nie die beste pop
Maar Frikkie lag, sy maak sy hartjie sag, hy't planne vir die nag
En voor hy haar wil soen, moet ou Os net keer
Ek's moeg vir al die seer, sê ou Frikkie weer
Daai meisie wil my soen, daar's niks wat jy kan doen
Ons sal jou ietsie leer, die dans moet jy probeer
Want Frikkie almal weet, jy verdien net meer
Ah oh ho ho, staan n bietjie nader
Ah oh ho ho, stamp daai voete harder
Ah oh ho ho, almal klap die hande
Ah ah oh ho ho ho
Ah oh ho ho, staan n bietjie nader
Ah oh ho ho, ah ho ah ho ah ho ho
Ah oh ho ho, almal klap die hande
Ah ah oh ho ho ho
Ah ah oh ho ho ho