Yskoud

Sing vir my ‘n love song
Waar ‘n hart nie in twee breek
Dit is moeilik om te sê
Wat ‘n hart rerig wil hê

Sal jy dit kan verstaan
Dit kan opsom in ‘n traan?
Met die haan se laaste kraai
‘n Bittersoen net vir goodbye

As jou lippe yskoud raak
En jy halfhandig aan my raak
Moet jy weet dit maak nie saak
Jou spyt kom net te laat
As jou lippe yskoud raak

Skryf vir my die woorde
Ek weet dis moeilik om te praat
Sal ‘n vriendskap kan bestaan
Of sal die tyd dit laat vergaan?

As jou lippe yskoud raak
En jy halfhandig aan my raak
Moet jy weet dit maak nie saak
Jou spyt kom net te laat
As jou lippe yskoud raak

En die koffie wat ek drink alleen proe nie meer dieselfde nie
En die spieël waarin ek kyk lyk gebreek want jy is nie meer langs my nie

As jou lippe yskoud raak
En jy halfhandig aan my raak
Moet jy weet dit maak nie saak
Jou spyt kom net te laat

As jou lippe yskoud raak
En jy halfhandig aan my raak
Moet jy weet dit maak nie saak
Jou spyt kom net te laat
As jou lippe yskoud raak

Curiosités sur la chanson Yskoud de Lianie May

Quand la chanson “Yskoud” a-t-elle été lancée par Lianie May?
La chanson Yskoud a été lancée en 2014, sur l’album “Naweek Lyfie”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Lianie May

Autres artistes de Country pop