Nicolene

(Whoa, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, ek is joune)

Skadu's in jou oë wat so ver kan kyk
Wat na daardie blou nat troebel water lyk
Waarom bly 'n sluier om jou hart gevou?
Weet jy hoeveel liefde wag op jou?

Vergeet jou smart oor jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe is die beste manier
Waarom oor gister treur, dit kom tog nimmer weer

Vergeet jou smart oor jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe want jou liefde is hier
Laat al die skadus val, vee weg die wolke voor die maan
Vertel die wêreld hy's joune, en jy is sy Nicolene

(Whoa, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, ek is joune)

Alles het 'n einde jy moet voor begin
Elke mens se lewe sal ook hartseer bring
Soms moet jy net langer as 'n ander wag
Eendag kry jy tog jou mooiste dag

Vergeet jou smart oor jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe is die beste manier
Waarom oor gister treur, dit kom tog nimmer weer

Vergeet jou smart oor jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe want jou liefde is hier
Laat al die skadus val, vee weg die wolke voor die maan
Vertel die wêreld hy's joune, en jy is sy Nicolene

(Whoa, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, ek is joune)

Curiosités sur la chanson Nicolene de Manie Jackson

Quand la chanson “Nicolene” a-t-elle été lancée par Manie Jackson?
La chanson Nicolene a été lancée en 2013, sur l’album “Tydlose Treffers”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Manie Jackson

Autres artistes de Schlager music