Soos 'n Kind
Net soos ‘n kind
So klein en bang
Geen vrede meer
Net seer verlange
Na daardie tyd
Wat jou ontwyk
Toe jou geloof
Jou deur gedra het
Jy smag na lug rondom jou
Wanneer die nag om jou vou
Jy smeek vir wysheid en krag
Sy leiding deur elke dag
Prys net Sy naam hou aan glo
Jy weet jou krag kom van bo
Hef op jou hande na bo
Tot Hy op wolke kom
Sing halleluja en waak
Hy sal jou nooit versaak
Wanneer jou oë
Nie meer kan sien
En wat jy hoor
Maak nie meer sien nie
Maak Hy jou vry
Jou hart weer bly
Jou pad gelyk
Dat jy nie struikel
Jy smag na lig rondom jou
Wanneer die nag om jou vou
Jy smeek vir wysheid en krag
Sy leiding deur elke dag
Prys net Sy naam hou aan glo
Jy weet jou krag kom van bo
Hef op jou hande na bo
Tot Hy op wolke kom
Jy smeek vir wysheid en krag
Sy leiding deur elke dag
Prys net Sy naam hou aan glo
Jy weet jou krag kom van bo
Hef op jou hande na bo
Tot Hy op wolke kom
Sing halleluja en waak
Hy sal jou nooit versaak