Jy Is Water

My lippe is droog dit brand in my keel
Ek soek jou lafenis jou salf wat heel
My voete brand op dorre grond
Gee my jou koelte gou jy maak gesond

Jy is die yskoue water op ‘n warm dag
Ek is die kurk droog grond wat na jou smag
Jy is die reën uit die hemel waarvoor almal wag, jy is water

Jy is die reën uit die hemel waarvoor almal wag jy is water
O jy's water
Jy is water

Gooi jou storm op my neer
En hou aan vloei al maak dit seer
Val op my waar ek staan
Wees die oase waarheen ek gaan

Jy is die yskoue water op ‘n warm dag
Ek is die kurk droog grond wat na jou smag
Jy is die reën uit die hemel waarvoor almal wag, jy is water

Jy is die yskoue water op ‘n warm dag
Ek is die kurk droog grond wat na jou smag
Jy is die reën uit die hemel waarvoor almal wag, jy is water

As die wind jou weg sou waai
Sal die aarde ophou draai
Sal die grond weer kraak en skeer
Maar reën oor my tot dit gebeur

Jy is die yskoue water op ‘n warm dag
Ek is die kurk droog grond wat na jou smag
Jy is die reën uit die hemel waarvoor almal wag, jy is water

Jy is die yskoue water op ‘n warm dag
Ek is die kurk droog grond wat na jou smag
Jy is die reën uit die hemel waarvoor almal wag, jy is water
Ou jy is water

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Neil Somers

Autres artistes de Folk rock