Gansbaai

Wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie?
Wie maak vir Gansbaai lekker?

Wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie?
Wie maak vir Gansbaai lekker?

As die groen en goud op die lyn gaan staan
Wie kan dit hou my maat wie kan dit hou?
As die groen en goud op die lyn gaan staan
Wie kan dit hou my maat wie kan dit hou?

Maar wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie?
Wie maak vir Gansbaai lekker?

O wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie?
Wie maak vir Gansbaai lekker?

Boegoeberg se dam is 'n dood lekker dam
Dis daar waar die meisies hulle hare was en kam
Emma Koelema sê maar vir jou grandma
Emma wil 'n biscuit hê
O Emma Koelema sê maar vir jou grandma
Emma wil 'n biscuit hê

Maar wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie?
Wie maak vir Gansbaai lekker?

O wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie?
Wie maak vir Gansbaai lekker?

Poliesman kan my nie vang nie, vang nie
Vir hom is ek ook glad nie bang nie
Poliesman kan my nie vang nie, vang nie
Vir hom is ek ook glad nie bang nie

Maar wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie?
Wie maak vir Gansbaai lekker?

O wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak vir Gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie?
Wie maak vir Gansbaai lekker?
O wie maak vir Gansbaai lekker?

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ricus Nel

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)