Leon Schuster Medley: Amanzimtoti / Die Rugby Onthaal / Swem Jannie Swem

Lizbet lees haar boek, die kinders ry die supertube
Daar's meile, meile, meile, meile, meile se lywe op die strand
'n Poppie laar waai haar toppie, maar daai poppie staan nie op nie
Sy lê met haar maggie op die sand, hoor die manne

Staan, staan, staan sê die manne
Staan, staan, staan sê die manne
Staan poppie, staan poppie, staan poppie sê die manne
Staan poppie, staan poppie, staan, staan sê die manne

Daar's nie fout nie op Amanzimtoti
Ek loer so skelm hier onder deur my hoed se rand
Daar's nie fout nie op Amanzimtoti
Ek loer so skelm hier onder deur my hoed se rand
Ek loer so skelm hier onder deur my hoed se

In 'n kring teen die mure van 'n opskopsaal sit die vrouens droog en kyk
Hoe die manne stry op die groot onthaal oor 'n glas beleë eik
Hulle raas en rumoer, dis 'n groot gedruis, al die manne by die rugby onthaal
En die dop en die dam is op die huis, almal drink en die Unie betaal

En die mammies teen die mure
Hou 'n telling van die biere
Wat geknak word in die opskopsaal, en die manne van die spanne met die kanne in die hande is die manne van die rugby onthaal

Ag man, moenie moan nie, eet jou kaas en jou polony
Doop jou wors in die mostertsous, op die veld waai die velle, hier's ons almal goeie pêlle, vat 'n sjerry vir jou ou klakous
Op die veld waai die velle, hier's ons almal goeie pêlle, vat 'n sjerry vir jou ou klakous

Ons sit in Warmbad hier in die Noord Transvaal
Ons bly in 'n selle en my pa betaal
My sussie sit ice cream in die son en lek
En op die trap sit Jannie, hy lyk moeg vir die plek
Net 'n entjie verder hoor hy skree die lewensredder dat Jannie nou 'n slag moet swem

Hy sê swem Jannie swem (Swem Jannie, swem Jannie, swem)
Swem Jannie, swem ma swem (Swem Jannie, swem Jannie, swem)
Swem Jannie, swem ma swem
Swem Jannie, swem ma swem (Swem Jannie, swem Jannie, swem)
Swem Jannie, swem ma swem
Ou Jannie wou nie swem nie

Die anties en die oomies hy die oude doos
Maak die lewensredder sommer moedeloos
Want niemand wil verdrink hier op Warmbad
Hulle dryf net op die water en jy mag nie spat
As Jannie op die trappies tog maar net wou swem
Kan hy hom vandag dalk red

Hy sê swem Jannie swem (Swem Jannie, swem Jannie, swem)
Swem Jannie, swem ma swem (Swem Jannie, swem Jannie, swem)
Swem Jannie, swem ma swem
Swem Jannie, swem ma swem (Swem Jannie, swem Jannie, swem)
Swem Jannie, swem ma swem
Ou Jannie wou nie swem nie

Hy sê swem Jannie swem (Swem Jannie, swem Jannie, swem)
Swem Jannie, swem ma swem (Swem Jannie, swem Jannie, swem)
Swem Jannie, swem ma swem
Swem Jannie, swem ma swem (Swem Jannie, swem Jannie, swem)
Swem Jannie, swem ma swem
Ou Jannie wou nie swem nie

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ricus Nel

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)