Die Ritme Van Die Liefde
Ek sluit my oë
En drome neem my weer
Waar strande luik
In warm sonlig lê
In my hart se vlug
Word my droom die vleuels wat my dra
Waar die maanlig blink op die kruin van ‘n golf
En ek sing van liefde
Dis die lied wat suiwer klink
Deur tyd en ewigheid
Maak die mense rondom my
Deel van die harmonie
Voel die polsslag van die drom
Raak aan elke hart en siel vannag
Laat ons liefde hoog sweef tot harte in tyd
En 'n ritme van liefde
(Gee my die woord, gee my die lied, gee my die ritme van liefde vandag)

En 'n ritme van liefde vannag