Ek is vry

Te lank was my soeking na vrede
Verslaaf aan die wêreld se glans
Maar die slot van my kettings is deur liefde gebreek
Want die borg is betaal, ek is vry

Ek is vry van die bang vir more
Ek is vry van die skuld van wat was
Ek my boeie verruil vir 'n hemelse nuut
Ek is vry, prys die Heer, ek is vry

Ek is vry van die skuld wat ek rond dra
Wan ek leef sonder hoop, word ek vry
Want in my leef Jesus en Hy maak my volmaak
Sy bloed was my skoon, ek is vry

Ek is vry van die bang vir more
Ek is vry van die skuld van wat was
Ek my boeie verruil vir 'n hemelse nuut
Ek is vry, prys die Heer, ek is vry

Ek my boeie verruil vir 'n hemelse nuut
Ek is vry, prys die Heer, ek is vry

Curiosités sur la chanson Ek is vry de Rina Hugo

Quand la chanson “Ek is vry” a-t-elle été lancée par Rina Hugo?
La chanson Ek is vry a été lancée en 2012, sur l’album “Ek Sing Vir Hom”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Rina Hugo

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)