Ek Sing Vir Hom

Ek stap 'n pad met my God al vir jare lank
Ek stap 'n pad met my Heer tot aan Sy eer
My hoop is op 'n vaste Rots
Dankie Heer vir wat U my leer

Met elke woord uit my mond wil ek U Naam besing
Met elke klop van my hart wil ek U vrede bring
Ek leef uit U genade Heer
U is altyd in beheer

En ek sing vir Hom
En ek sing vir Hom
Ek sing vir Hom
My lied vir Hom

En ek sing vir Hom
En ek sing vir Hom
Met elke woord maak ek Sy Naam steeds groot

Halleluja
Halleluja
Halleluja
Halleluja

U waak oor my elke dag en in die nag
U stuur my hart uur na uur
My stem roep na U Heil'ge Naam
Abba Vader hou my steeds nader

En ek sing vir Hom
En ek sing vir Hom
Ek sing vir Hom
My lied vir Hom

En ek sing vir Hom
En ek sing vir Hom
Met elke woord maak ek Sy Naam steeds groot

En ek sing vir Hom
En ek sing vir Hom
Ek sing vir Hom
My lied vir Hom

En ek sing vir Hom
En ek sing vir Hom
Met elke woord maak ek Sy Naam steeds groot
Met elke woord maak ek Sy Naam steeds groot

Curiosités sur la chanson Ek Sing Vir Hom de Rina Hugo

Quand la chanson “Ek Sing Vir Hom” a-t-elle été lancée par Rina Hugo?
La chanson Ek Sing Vir Hom a été lancée en 2012, sur l’album “Ek Sing Vir Hom”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Rina Hugo

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)